Klein Jacques Potgieter weeg 3,17 kg en is 52,5 cm lank. So het sy trotse pa vroeër op Instagram gesê nadat sy vrou, Angelique Gerber, geboorte geskenk het aan hul eerste seun.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Jacques het gesê:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“Beste oomblik van my lewe!??? WOW SPEECHLESS??? Baie dankie Liewe Jesus vir ’n perfekte seuntjie! My vrou @angeliquegerber83 jy was so amazing en so sterk! Ek is so trots op jou! Ek het vandag BAIE respek vir ’n vrou gekry en wat julle moet deurgaan. Welkom my seun. Klein jacques het 3. 170kg geweeg en was 52. 5cm lank.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dié foto is ook oomblikke voordat Angelique in kraam moes gaan, geplaas:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.