Klein Jacques Potgieter weeg 3,17 kg en is 52,5 cm lank. So het sy trotse pa vroeër op Instagram gesê nadat sy vrou, Angelique Gerber, geboorte geskenk het aan hul eerste seun.
Jacques het gesê:
“Beste oomblik van my lewe!??? WOW SPEECHLESS??? Baie dankie Liewe Jesus vir ’n perfekte seuntjie! My vrou @angeliquegerber83 jy was so amazing en so sterk! Ek is so trots op jou! Ek het vandag BAIE respek vir ’n vrou gekry en wat julle moet deurgaan. Welkom my seun. Klein jacques het 3. 170kg geweeg en was 52. 5cm lank.”
Dié foto is ook oomblikke voordat Angelique in kraam moes gaan, geplaas: