Vandat die nuus gebreek het dat Angelina Jolie en Brad Pitt uiteindelik (in die geheim) getroud is, was aanhangers en die media baie nuuskierig oor haar trourok.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }HELLO! magazine het in ’n wêreld eksklusiewe uitgawe die foto’s onthul. Brad en Angie het hul foto’s met die tydskrif, asook met die Amerikaanse weergawe van ons sustertydskrif People, gedeel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Angie se rok is deur die ontwerper Luigi Massi vir Atelier Versace gemaak en die sluier is bedek met tekeninge deur haar en Brad se kinders.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.