Amraal Lambert, gebore in 1774 in die distrik Clanwilliam, streef daarna om sy kinders buite bereik van die inboekstelsel te hou. Die storie van Amraal en sy mense strek van die Hantam tot in Namaland (vandag se Namibië), waar hy ’n kaptein van die Afrikaner-Oorlams word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Oorrompelende, historiese roman wat ’n versweë geskiedenis oopskryf, ook die geskiedenis van Afrikaans. Gegrond op ware gebeure.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Uitgewersprys R260
rooi rose R234
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.