Voorverhit die oond tot 180 °C. Variasie: “Sout”-koekies 1 Verminder die xylitol met 15 ml en laat die lemoenskil weg uit die amandelkoekieresep.Amandel-en-lemoen-koekies
Ingredients
Instructions
1 Room die botter en xylitol saam tot lig en donsig.
2 Gooi een eier op ’n slag by en meng baie goed ná elke byvoeging.
3 Gooi die eiergeel by en meng goed. Klits tot lig en donsig.
4 Gooi die amandel- en klappermeel en lemoenskil by en meng goed.
5 Rol die deeg in ’n rol met deursnee van sowat 5 cm. Draai in kleefplastiek toe en sit vir minstens 30 min. in die yskas.
6 Sny die deeg in 5 mm-skywe en sit op ’n bakplaat. Laat 2 cm oop tussen elke koekie vir die rysslag.
7 Verf elke koekie met die eierwit en strooi amandelvlokkies oor.
8 Bak vir 12-15 min. tot die koekies ligbruin en plomp is.
9 Laat op ’n afkoelrak afkoel en verpak lugdig.
2 Voeg die gerasperde skil van 1 suurlemoen, 60 ml (¼ k) gerasperde parmesaan en 10 ml (2 t) gemaalde swartpeper by.
3 Bak soos gewoonlik.
4 Sit voor met kaas, of pak in die kosblik.