Amalia Uys verklap haar skoonheidsgeheime deur Suzanne Kotzé en Corné Greeff. Video deur Corné Greeff. Hooffoto: Kristina Stojiljkovic. Geneem by die Norvalstigting in Kaapstad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Tydens ons voorbladfotosessie vir ons Junie-uitgawe het ons die pragtige Amalia Uys oor haar skoonheidsroetine uitgevra. Amalia glo dat jou dieet ’n bydrae tot die gesondheid van jou vel en hare lewer. Een van die gesonde eetgoed waarin sy vas glo, is pampoensade! Dié klein pitte is goed vir jou vel want dis anti-inflammatories.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wanneer dit by velsorgprodukte kom, is serums die belangrikste; sy gebruik dit daagliks.
Alhoewel sy die pragtigste krulledos het, is dit soms harde werk om haar hare onder beheer te kry. Sy het al vrede gemaak met haar dik, soms moeilike hare wat meer frizz vandat sy weer in die Kaap woon en sy het slim maniere gevind om dié proses te kortwiek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deesdae glo sy dat hoe minder grimering en haarsorgprodukte sy hoef aan te wend, hoe beter. “As jy gelukkig en gemaklik met jouself is, straal jy dit uit,” glo Amalia, en dit is haar beste geheim.
Amalia se gunstelingprodukte
Lees ook: Agter die skerms met Amalia Uys
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.