Foto: verskaf
Deur Catherine Schenck. Foto’s verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
EON bestaan uit myself, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg. Pieter speel acoustic guitar en Jerry speel lead electric guitar en ek speel ook hier en daar kitaar en mondfluitjie. Ons ken mekaar al so vyf jaar; ek het vir Pieter en Jerry leer ken as deel van die groep Marcato en ek het so paar keer saam met hulle opgetree. EON is omtrent al vir twee jaar aan die gang met voorbereidings en ons tree al so om en by ses maande op.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Ons is ’n Afrikaanse alternatiewe rock/pop-groep.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Dis moeilik om ’n gunsteling te kies want ek (en ons!) hou van al die songs op die album, maar as ek moet kies, sou ek sê: Kom Ons Slaan Hom Uit die Park Uit. Dis ’n lekker party anthem wat ek dink ons as groep goed opsom.
Ek het groot geword met veral my ma wat altyd musiek gespeel het in die huis of in die kar. Van Afrikaans tot golden oldies tot klassieke musiek en ek dink dis maar waar alles begin het.
Foto verskaf
Dit is ’n heeltemal ander approach as met die reeks, waar mens byvoorbeeld meer tyd het om die karakter of elke scene te explore. Ek speel dit nog steeds asof dit ’n drama-reeks is so die spel het nie baie verander nie, alhoewel die styl baie verskil tussen reeks en sepie. Die skrywers onder leiding van die ongelooflike Deon Opperman skryf gelukkig ook nog in die styl van ’n drama-reeks wat net afspeel in ’n sepie-omgewing.
Ek is ’n GROOT W.P./Stormers ondersteuner!
Ek is tans besig om alles in plek te kry vir my volgende solo-album en ek doen nog gereeld my solo-komedie, Hoe ’n Man se Kop Werk in teaters of by skole en feeste.
Ek het ’n tydjie gelede ’n Superbowl Coke-advertensie gedoen waar ek my eie stunts kon doen op ’n motorfiets. Ek was ook aan ’n harnas vasgemaak om ’n redelike groot stunt te moet doen. Maar oor die algemeen geniet ek elke challenging scene wat ek moet doen.
Is soveel opsigte dat ek nie spesifiek kan sê nie! Maar grootliks is dit dat goed nie nou net meer oor my gaan nie maar oor die amazing mensie wat so diep in my hart gekruip het. Ek sal alles in my vermoë doen om vir hom te gee wat hy nodig het om sy volle potensiaal te kan bereik.
Om tyd saam met Alexander te spandeer en om elke dag te sien hoe hy ontwikkel en groei … en vir seker om te hoor hoe hy lag.
Lees ook ons artikel oor die liefde tussen Zetske en Altus
Lees ook ons artikel oor die geboorte van klein Alexander, Zetske en Altus se ouerskap-avontuur en wat sy oupa Pierre van hom dink
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.