kategorieë: Bekendes

Altus en Zetske se seuntjie is gebore

Die glanspaartjie Zetske van Pletzen en Altus Theart het op 30 September 2016 vir die eerste keer ouers geword! Hul babaseuntjie is vroegoggend gebore.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Zetske, wat straal op die Oktober 2016-voorblad van rooi rose, kon nie wag om hul seuntjie te ontmoet nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

“Dit (swangerskap), was regtig van die begin af lekker en gaan hopeloos te vinnig verby. ’n Mens dink jy het nog hope tyd tot jy skielik besef dis amper verby.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Sy wou nog altyd ’n ma wees …

“Ek het van kleins af ’n vreeslike sterk moedersinstink gehad. Ek is ’n baie rustige mens en hoop maar ek is net so ’n easy going-ma.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ons was ook by Zetske se pragtige Ooievaarstee. Kyk hier na die foto’s en video’s.

Zetske en Altus, met wie sy in Januarie 2012 getroud is, ken mekaar al nege jaar en het mekaar ontmoet toe hulle saam in die TV-reeks Kruispad gespeel het. “Nie een van ons was op soek na ’n ernstige verhouding nie – dit het net spontaan gebeur. Ons het beplan om so twee jaar ná ons troue met ’n gesin te begin, maar dit was nie altyd so maklik met twee vryskutakteurs se inkomste nie. Toe ons weer sien, is dit al vier jaar.”

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.