ALS/MNS Fondsinsameling “High Tea”. Inligting verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Op 10 Maart 2019 sal daar ’n “high tea” gehou word om fondse in te samel vir ALS/MNS-pasiënte by die Riverstone Lodge in Muldersdrift.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vermaak sal verskaf word deur Reaching Infinity en dansers.
Toegang kos R2 000 per tafel of R200 per persoon. Hierdie kaartjie sluit eetgoed vir die tafel en koffie of tee per persoon in.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kaartjies moet vooraf bespreek word. Om kaartjies te koop en vir verdere inligting, skakel gerus vir Bernice op 011 954 2327
Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.