Verskillende bronne het na dié rare verskynsel verwys as ’n “fire rainbow” wat plaasvind sodra sonlig deur yskristalwolke weerkaats.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ander het nou weer gesê dat dit ’n wolk-kleurespel is wat plaasvind sodra waterdruppels (of fyn kristalle) lig in verskillende frekwensies deurlaat.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Volgens die Daily Mail is ’n fire rainbow ’n baie rare natuurverskynsel wat deur lig veroorsaak word sodra dit deur baie hoë Cirrus-wolke breek. Dit vorm dan ’n helder prisma van kleur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die verskynsel het die naam fire rainbow gekry omdat dit lyk asof die hemel aan die brand is. Dit was so helder dat omstanders dit aanvanklik eers met ’n UFO verwar het wat onheilspellend in die lug gehang het.
“Ek het nog nooit vantevore vir Moeder Natuur so mooi gesien nie. Dit was heeltemal asemrowend,” het die troeteldierstilis Bernard Ong gesê wat ’n gedeelte van dié verskynsel op video vasgevang het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kyk hier na die video wat op YouTube versprei het:
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.