Die draaiboekskrywer, Richard Curtis, ook bekend vir Four Weddings and a Funeral en Bridget Jones’ Diary, het gesê dat hy “nooit daarvan sou kon droom om die opvolg van Love Actually te skryf nie.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hugh Grant, Colin Firth, Keira Knightley en Martine McCutcheon gaan almal in die film verskyn terwyl Andrew Lincoln, Chiwetel Ejiofor, Bill Nighy, Rowan Atkinson en Liam Neeson ook te sien sal wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Opgewonde aanhangers het hulle kommentaar op Twitter gedeel:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die karakters van Love Actually sal vir dié tien-minuut lange kortfilm herenig om fondse in te samel vir Comic Relief – ’n groot Britse liefdadigheidsorganisasie.
Curtis het gesê: “Ons is aangenaam verras en dankbaar dat so baie van die akteurs ingestem het om deel te neem – dit sal sekerlik ’n nostalgiese oomblik wees om weer bymekaar te kom en die karakters na veertien jaar te herskep.”
Love Actually 2 sal op 24 Maart 2017 op BBC gewys word as deel van die Red Nose Day-televisieprogram.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.