Die verskil tussen goeie hidrasie en ligte dehidrasie kan baie subtiel wees, maar die effek daarvan op jou lewensgehalte is onverwags groot.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ongelooflik soos dit klink, kan selfs matige dehidrasie bydra tot buierigheid. Daarby voel mense wat gedehidreer is moeg en tam. Ligte dehidrasie word aan swak konsentrasie gekoppel. Dus, as jy moet konsentreer, fokus, helder oordeel vir moeilike besluite nodig het of feite moet memoriseer, drink water.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit is glad nie vergesog om te sê goeie hidrasie hou jou gelukkig, slim en propvol energie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die probleem is dat ons almal voortdurend vog verloor. Sweet, lugreëlings, waaiers en verwarmers is berug vir dehidrasie. En dan is daar ons sonnige klimaat, droë lug en wind. Alle soorte oefening, selfs swem, dra baie by tot dehidrasie. So ook ligte oefening soos trappe klim, huistake en tuinwerkies.
As jy selfs net effens dors voel of bewus daarvan is dat jou keel of lippe droog is, is jy reeds ligweg tot matig gedehidreer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hier is die aanbevelings vir Suid-Afrikaners:
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.