Alles wat jy moet weet oor voorbehoedmiddels
Alles wat jy moet weet oor voorbehoedmiddels
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, het met Dr. Jireh Serfontein, ’n mediese dokter wat spesialiseer in seksuele gesondheid, gesels oor voorbehoedmiddels.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dr. Jireh verduidelik hoe verskillende tipes voorbehoeding werk, wat ons oor kontrasepsie moet weet, hoe mens weet wanneer voorbehoeding vir jou werk en hoe om met jou dokter daaroor te gesels. Sy vertel ons ook hoe ma’s met hul dogters kan praat oor voorbehoeding en hoekom dit belangrik is om hierdie gesprek te hê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Klik op die pienk speelknoppie om te begin luister na hul gesprek oor alles wat jy moet weet oor voorbehoedmiddels. Dis gratis!
Alles wat jy moet weet oor voorbehoedmiddels
As jy gehou het van ons podsending oor alles wat jy moet weet oor voorbehoedmiddels, kan jy gerus verder luister aan ons reeks #TussenOns op ons webblad, iono.fm, of waarookal jy jou podsendings aflaai. Jy kan ook na die reeks luister hieronder:
In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.
Nuwe episodes word elke Dinsdagoggend om 09h00 vrygestel.
Ons het hierdie seisoen 3 podsendings waarna jy kan luister! Dis gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Buiten Tussen Ons, het ons die volgende podsendings:
Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.
In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!
#rrWenk: Jy kan gerus met oorfone luister
Ons kyk hoej jy, as vernuftige tuissjef, heerlike smake met minder sout kan optower én…
Dit blyk ’n paar Ruiterbosch-inwoners gaan in April vir die gek gehou word danksy allerhande…
Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Hierdie webwerf gebruik koekies.