Allerlekkerste vinkel-gratin deur Vickie de Beer, bygestaan deur Inemarie Rabe. Foto: Lindy Kriek
Probeer hierdie lekker resep vir forel.
~
Hierdie bobaasgereg pas perfek by vis en sal almal laat smulAllerlekkerste vinkel-gratin deur Vickie de Beer, bygestaan deur Inemarie Rabe. Foto: Lindy Kriek
1 Sny die vinkelknolle in die lengte in dik skywe en geur met sout en peper.
2 Braai oor die vuur tot sag en liggoud.
3 Kook intussen die room en knoffel af tot dik. Laat die mengsel effens afkoel en roer die parmesaan deur die room.
4 Gooi oor die vinkelskywe en skroei dit met ’n blaasvlam of onder die oondrooster. Sit warm voor.
Probeer hierdie lekker resep vir forel.