Basiese soetkoekiedeeg 1 Voorverhit die oond tot 160 °C en spuit 3 groot bakplate met kleefwerende kossproei. Met 500 g van die basiese koekiedeeg het ons 20 teetydkoekies gemaak 1 Voorverhit die oond tot 160 °C en spuit ’n groot bakplaat met kleefwerende kossproei. Versier die koekies só 5 Verdeel 500 g plastiekversiersel in 3 dele en kleur elk met ’n ander jel-voedselkleursel. Basiese Royal-versiersel Meng 1 eierwit en 250 ml (1 k) gesifte versiersuiker tot glad.Allerfraaiste teetydkoekies
Ingredients
Instructions
2 Klop die botter en suiker saam tot lig en romerig. Voeg die kondensmelk by en klop tot glad.
3 Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam en gooi by die bottermengsel.
4 Meng goed tot ’n deeg vorm.
5 Verdeel in 3 dele en draai in kleefplastiek toe. Laat rus vir 20 min. of tot ferm in die yskas.
6 Werk met 500 g deeg op ’n slag en vries die res. Laat oornag in die yskas ontdooi wanneer benodig.
7 Rol die deeg 5 mm dik uit op ’n skoon, meelbestrooide werkvlak.
8 Druk ’n vorm van jou keuse uit en sit op die bakplate.
9 Bak vir 10-15 min. of tot ligbruin.Allerfraaiste teetydkoekies
2 Rol 500 g van die basiese koekiedeeg 5 mm dik uit op ’n skoon, meelbestrooide werkvlak.
3 Druk koekies met ’n deursnee van 7 cm uit die deeg en pak op die bakplaat.
4 Bak vir 10-15 min. tot goudbruin.
6 Strooi mielieblom op ’n skoon werkvlak en rol die versiersel dun daarop uit.
7 Druk sirkels net kleiner as die koekies uit en ook klein sirkeltjies vir die middel van die koekies.
8 Smeer van die basiese Royal-versiersel op elke koekie en plak
die sirkels vas.
9 Tooi die koekies met fyn suikerblommetjies.