Algemene siektes wat honde kry deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: iStock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Al gehoor dat ‘n hond nie siek is as hy ‘n nat neus het nie?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Verkeerd!
En wat is die verskil tussen bosluiskoors en bosluitsbytkoors? En wat van boererate vir dinge soos bosluiskoors?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ilse Salzwedel gesels met Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog, oor ernstige siektes by honde.
Kom leer meer oor ‘n gastro-intestinale toestand wat (onder andere) dikwels by Yorkshire Terriers voorkom, ‘n maag wat gedraai is, en diabetes en hartversaking by jou troeteldier.
Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog
Lees ook: Hoe om jou hond se ore skoon te maak
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis!
Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense. Bestanddele Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Hierdie webwerf gebruik koekies.