Algemene siektes wat honde kry deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: iStock
Algemene siektes wat honde kry
Al gehoor dat ‘n hond nie siek is as hy ‘n nat neus het nie?
Verkeerd!
En wat is die verskil tussen bosluiskoors en bosluitsbytkoors? En wat van boererate vir dinge soos bosluiskoors?
Ilse Salzwedel gesels met Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog, oor ernstige siektes by honde.
Kom leer meer oor ‘n gastro-intestinale toestand wat (onder andere) dikwels by Yorkshire Terriers voorkom, ‘n maag wat gedraai is, en diabetes en hartversaking by jou troeteldier.
Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog
Lees ook: Hoe om jou hond se ore skoon te maak
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis!