Loer agter die skerms met Zetske van Pletzen en Christel van den Bergh waar hulle op ’n yskoue wintersoggend foto’s geneem het vir hul rooi rose-voorblad. Lees Ilse Salzwedel se onderhoud met dié twee vriendinne op bl. 12 van die Augustus-uitgawe van rooi rose.
Kyk hier na die video
Kyk hier na die foto’s
Produksiespan
Fotograaf: Leana Clunies-Ross
Produksie: Hannelie Diedericks
Stilering: Schalk Myburgh
Grimering: Adelle Jung met By Terry
Hare: Saadique met Balmain Hair Couture
Produksie-assistent: Melissa-Jade Myburgh
Video: Iain Rennie
Zetske en Christel se naels: Sorbet
Die Augustus 2018-uitgawe van rooi rose is nou beskikbaar op winkelrakke.