Agter die skerms met Tracey Lange. Hooffoto: Leana Clunies-Ross
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons voorbladfotosessie het plaasgevind by van Tracey se gunstelingplekke in Kaapstad. Die enigste probleem was dat die dag van die voorbladfotosessie yskoud en stormagtig was! Koue weer ten spyt, het Tracey met haar sonnige geaardheid die hele dag soos ’n sonskyndag laat voel én lyk!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Loer na die agter-die-skerms-foto’s
Foto’s deur Corné Greeff
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Produksie: Suzanne Kotzé
Produksie-assistent, agter-die-skerms-foto’s en video: Corné Greeff
Fotograaf: Leana Clunies-Ross
Stilering: Justine Kroes
Hare en grimering: Cheryl Parker van Supernova
Koffie: Truth Coffee
Kyk hier na die agter-die-skerms-video:
Video deur Corné Greeff
Musiek: Bensound
Lees ons artikel oor Tracey Lange op bl. 14 in vandeesmaand se rooi rose. Dis nou beskikbaar op winkelrakke.
Loer hier agter die skerms by ons vorige voorbladsessie met Tracey.
Lees ook: Tracey se stylgeheime
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.