Agter die skerms met Tracey Lange. Hooffoto: Leana Clunies-Ross
Ons voorbladfotosessie het plaasgevind by van Tracey se gunstelingplekke in Kaapstad. Die enigste probleem was dat die dag van die voorbladfotosessie yskoud en stormagtig was! Koue weer ten spyt, het Tracey met haar sonnige geaardheid die hele dag soos ’n sonskyndag laat voel én lyk!
Loer na die agter-die-skerms-foto’s
Foto’s deur Corné Greeff
Produksie: Suzanne Kotzé
Produksie-assistent, agter-die-skerms-foto’s en video: Corné Greeff
Fotograaf: Leana Clunies-Ross
Stilering: Justine Kroes
Hare en grimering: Cheryl Parker van Supernova
Koffie: Truth Coffee
Kyk hier na die agter-die-skerms-video:
Video deur Corné Greeff
Musiek: Bensound
Lees ons artikel oor Tracey Lange op bl. 14 in vandeesmaand se rooi rose. Dis nou beskikbaar op winkelrakke.
Loer hier agter die skerms by ons vorige voorbladsessie met Tracey.
Lees ook: Tracey se stylgeheime