Agter die skerms met Tinarie van Wyk-Loots Foto’s en Video: Corné Greeff. Hooffoto: Kristina Stojiljkovic
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Ons voorbladsessie met Tinarie was baie besonders, sy het ons ingenooi om haar, haar huis en haar diere beter te leer ken.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Ons kuier het begin met ’n ‘girls-night’ by Mamma Cucina restaurant waar ons net eenvoudig moes sien hoe Tinarie se gunsteling-pizza, die Contessa, lyk en smaak! Ons het lekker gekuier en geëet, dankie Mamma Cucina!
Ons verblyf is verskaf deur die pragtige Merindol Manor, ‘n ongelooflike mooi gastehuis met ’n heerlike warm atmosfeer en ons wens ons kon langer hier vertoef!
Kyk net hoe mooi lyk dit daar:
Meer oor Merindol Manor
In die skilderagtige Riebeek-vallei wag Merindol Manor – ’n huis wat in 1904 gebou en met sorg gerestoureer is om gaste met ouwêreldse sjarme te verwelkom. Maak jou tuis in die ruim Manor House of die gerestoureerde Barn, ontspan in die pragtuin met sy olyfbome, vrugtebome en swembad, of leen ’n fiets en verken die omgewing.
Besoek een van die wynplase, olyfolieprodusente of restaurante.
Merindol Manor kweek hul eie groente en die skrophenne lê plaaseiers vir tuisgebak en ontbyt. Gaste word met Belgiese gasvryheid op lekkertes soos granola, jogurt, vars vrugtesap, brood en die heerlike koek van die dag getrakteer.
Meer inligting by www.merindolmanor.com en op Instagram en Facebook.
Produksie: Suzanne Kotzé
Produksie-assistent, agter-die-skerms-foto’s en -video: Corné Greeff
Foto’s: Kristina Stojiljkovic
Stilering: Justine Kroes
Hare en grimering: Cheryl Parker van Supernova
Ons Julie-uitgawe met Tinarie van Wyk-Loots is nou op die rakke!
Het jy gesien? Ons het pas ’n podsendingskanaal begin! Loer hier om lekker te luister
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Veranda en Thelmané Wentzel Dit is die breë…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.