kategorieë: Bekendes

Agter die skerms met Rolanda & Nadia

Die een is ’n smeulende donkerkop, die ander ’n sensuele blouoogblondine. Jin en Jang as dit by voorkoms kom, maar boesemvriendinne wat mekaar se harte verstaan. Dis Rolanda Marais en Nadia Valvekens.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Rolanda en Nadia het oor die jare elkeen haar eie kwota oppe en affe beleef, maar die vriendskap tussen die twee baie gewilde aktrises blom steeds.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vriendskap is ’n baie duur, kosbare ding. En dit hoort ook so – Nadia Valvekens

Nadia het my gewys hoe wonderlik ’n ware vriendin se opregte vriendskap en onvoorwaardelike aanvaarding kan wees – Rolanda Marais

*Lees ons onderhoud met Rolanda en Nadia in die Desember 2016-uitgawe van rooi rose (bl. 20).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

22 hours Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

22 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

1 day Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

1 day Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

1 day Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.