Die een is ’n smeulende donkerkop, die ander ’n sensuele blouoogblondine. Jin en Jang as dit by voorkoms kom, maar boesemvriendinne wat mekaar se harte verstaan. Dis Rolanda Marais en Nadia Valvekens.
Rolanda en Nadia het oor die jare elkeen haar eie kwota oppe en affe beleef, maar die vriendskap tussen die twee baie gewilde aktrises blom steeds.
Vriendskap is ’n baie duur, kosbare ding. En dit hoort ook so – Nadia Valvekens
Nadia het my gewys hoe wonderlik ’n ware vriendin se opregte vriendskap en onvoorwaardelike aanvaarding kan wees – Rolanda Marais
*Lees ons onderhoud met Rolanda en Nadia in die Desember 2016-uitgawe van rooi rose (bl. 20).
ons mensebinnelandersafrikaanse aktriseentertainmentlocal celebsvoorbladkyknetcelebsNadia Valvekensrolanda marais