Agter die skerms met Leandie du Randt Bosch. Hooffoto: Leana Clunies-Ross.
Kyk hier om te sien wat alles agter-die-skerms by ons fotosessie gebeur het.
Video
Foto’s
Produksiespan
Fotograaf: Leana Clunies-Ross
Produksiehoof: Hannelie Diedericks
Stilis: Kim Berell van The Fashion Office
Hare en grimering: Adelle Jung
Produksie-assistent: Melissa-Jade Myburgh
Artikel-foto’s geneem by The Storer
Naels: Sorbet

Leandie se naels: Sorbet.
Foto: Catherine Schenck