kategorieë: Ons menseBekendes

Agter die skerms met Karen Zoid

Agter die skerms met Karen Zoid deur Bea Lingenfelder bygestaan deur Catherine Schenck. Hooffoto: Kristina Stojiljkovic. Rok: Isabel de Villiers. Broek: Spanx, beskikbaar by Inner Secrets. Pienk valspelsjas: Ruff Tung.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kom kuier saam agter die skerms met Karen Zoid!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Karen sê:

“Dis stunning! Dankie Irna van Zyl en almal betrokke. Ek waardeer hierdie artikel verskriklik baie. Die foto-shoot was ook een van die gemaklikstes van my loopbaan. Dis ’n voorreg om met mense te kon werk wat beweeg in passie en trots. Julle het great mense aan boord by rooi rose!”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Foto: Kristina Stojiljkovic
Foto: Bea Lingenfelder
Foto: Bea Lingenfelder
Foto: Bea Lingenfelder
Foto: Kristina Stojiljkovic
Foto: Bea Lingenfelder
Foto: Kristina Stojiljkovic
Foto: Bea Lingenfelder
Foto: Bea Lingenfelder
Foto: Bea Lingenfelder
Foto: Bea Lingenfelder

Het jy geweet?

Karen het ’n voorsmakie van die video en die hele liedjie van Donker Nag, haar nuwe enkelsnit, met ons gedeel. Klik hier om daarna te luister.

Karen Zoid. Foto: Kristina Stojiljkovic. Hemp: Leigh Schubert. Broek: Spanx by Inner Secrets. Valspelsjas: Ruff Tung.

Die span

Kreatiewe bestuur en produksie: Suzanne Kotzé

Fotograaf: Kristina Stojiljkovic

Stilering: Justine Kroes

Hare: Cheryl Parker van Supernova

Grimering: Algria Ferreira

Assistent, agter-die-skerms-foto’s en -video: Bea Lingenfelder

Geskiet by Mothership Studios, Philadelphia

Foto: Kristina Stojiljkovic

Loer hier na ons agter-die-skerms-video met Karen

Liedjie: Small Room deur Karen Zoid. Gebruik met vergunning van Karen Zoid.

Kry sommer nou jou September-uitgawe van rooi rose!

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.