Twee jaar gelede sou Hanna Grobler haar eerste voorbladartikel as nuwe ma met rooi rose gedoen het. Toe gebeur die ondenkbare: haar babaseuntjie word in die agtste maand van haar swangerskap dood gebore. Professioneel soos sy is, het Hanna steeds op ons voorblad verskyn, al was haar hart stukkend.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Lees ook: Hanna Grobler & Donnalee Roberts oor liefdadigheid
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die Hanna wat vandag oorkant my sit, straal van geluk en lewensvreugde. Sy kan nie uitgepraat raak oor haar baba nie …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Lees ons volledige onderhoude met Hanna op bl. 18 van die November 2017-uitgawe van rooi rose.
Genoeg vir 4. Metode Meng 15 ml (1 e) kerriepoeier en 125 ml (½…
Foto's: Instagram/Vasti Spiller Die UFC-middelgewigkampioen, Dricus du Plessis het Dinsdag ’n ekstra-spesiale verjaardaggeskenk gekry…
Foto's: Instagram/Demi-Leigh Tebow Demi-Leigh Tebow (voorheen Nel-Peters) en haar man, Tim Tebow, het Dinsdag…
Elkeen het die reg om as ’n waardige en spesiale persoon met respek behandel te…
Hier is ons top “lyk goed in foto's"- wenke: Moenie jou kop na agter…
Ons almal weet hoe maklik dit is om ’n pakkie skyfies of sjokolade nader te…
Hierdie webwerf gebruik koekies.