“Erik is só sterk en terselfdertyd ook so sag. Hy het geweldig baie deernis met ander maar hy het ook so ’n vrye gees.” Lees die volledige EKSKLUSIEWE onderhoud met Tinarie en Erik in die Januarie 2017-uitgawe van rooi rose.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
“Hartverskeurend-mooi”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dolverlief. Dis seker die beste beskrywing vir Erik Holm.
Nog voordat hulle amptelik verloof geraak het, was al die tekens daar dat Tinarie die rede was vir sy vertrek uit die sepie Binnelanders én die groot trek Kaap toe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Som haar op in tien woorde, as jy kan?
“Sjoe, net tien? Droomdierdiepverliefbeeldskoonhart … dit tel as een woord. Hartverskeurendmooi is nog een. En vrotvandietalentenhardwerkend is ’n derde een. Maar nee, ek kan haar onmoontlik nie in net tien woorde opsom nie! Daar is nie woorde wat lank genoeg of mooi genoeg is nie.
Wat betower jou van haar?
“Haar oë. As ek eers dáár verdwaal, kry jy my nie sommer weer nie.”
Hoe voel jy oor hierdie nuwe hoofstuk in jou lewe?
“Trots, gelukkig, verlief.”
Ons het tydens die voorbladfotosessie by Glenshiel in Johannesburg ook EKSKLUSIEF agter die skerms met hulle gesels. Kyk hier na die video-onderhoud:
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.