kategorieë: Ons menseBekendes

Agter die skerms met Erica Wessels

“Ek dink ons was albei net uiteindelik gereed om te leer hoe om sáám te leef, speel, doen en droom,” sê Erica Wessels oor die stap wat sy gedoen het om verlede jaar (2016) – grasieus in die rok waarin haar oudste suster dertig jaar gelede getroud is – trou te sweer aan die man in haar lewe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Erica oor haar troue

“’n Paar vriendinne het vir my die raad gegee om elke oomblik regtig bewustelik te ervaar en ek het geluister. Dit was kosbaar. Ons persoonlike beloftes aan mekaar in die teenwoordigheid van al ons geliefdes. Die toesprake. My ouers wat so erg oor Willem is. En elke klein konneksietjie met al ons gaste. Dit het al die harde werk só die moeite werd gemaak.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees die volledige onderhoud in die Augustus 2017-uitgawe van rooi rose.

Kyk hier na agter die skerms-foto’s en ’n video tydens haar voorbladfotosessie:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

6 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

7 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

7 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

1 week Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

1 week Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.