Elma Postma, wat binnekort haar eerste huweliksherdenking vier, straal van geluk en selfvertroue, en is baie meer tuis in haar vel as toe sy 17 jaar gelede die kollig betree het. Ilse Salzwedel het uitgevind wat haar geheim is.
‘Die leerproses van die lewe is intens. Soms is dit ongelooflik mooi, soms moeilik. En op die ou einde is dinge gewoonlik goed net soos wat dit is’
Lees die volle onderhoud in die Desember 2017-uitgawe van rooi rose.
Kyk hier na agter die skerms-foto’s tydens Elma se voorbladfotosessie vir rooi rose:
Produksie: Hannelie Diedericks
Stilering: Riaan Hulley
Hare & grimering: Adelle Jung met Make Up For Ever
Naels deur Sorbet in Gelish hot rod red
Produksie-assistent: Michelle Nortjé