‘Ek wil besluite neem wat my waardes en behoeftes weerspieël. Ek is in ’n ligter fase van my lewe, en ek wil baie lag!’
Ons het op 4 Mei 2016 Elma se pragtige voorbladfoto’s by Fine Living by David Muirhead in Johannesburg geneem. Produksie: Hannelie Diedericks; Stilering: Riaan Hulley; Hare & grimering: Adelle Jung met make up for ever; Produksie-assistent & agter-die-skerms foto’s: Michelle Nortjé; Video en redigering: Iain Rennie.
Lees die volledige onderhoud in die Julie 2016-uitgawe van rooi rose.
Hier is ’n paar foto’s agter-die-skerms.
Kyk ook na die video en sien presies wat gebeur op ’n rooi rose-voorbladfotosessie.