Agter die skerms met Diaan Lawrenson. Hooffoto: Leana Clunies-Ross.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Kom kuier saam agter ons prettige pienk-en-wit voorbladfotosessie met die stylvolle Diaan Lawrenson!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Diaan sê die volgende oor ons voorbladfotosessie: “Dit is die eerste keer dat tydskrif my vra om my hare pienk te kleur! ’n Mens is nooit te oud vir eerstes nie. Fotograaf Leana Clunies-Ross het my eerste voorblad geskiet en dis elke keer ’n fees om saam met haar te werk. Sy weet net hoe! Suzanne, Cheryl en Justine, dit is altyd ’n voorreg om vir ’n rooi rose-voorblad gekies te word. Dankie dat julle my uitgedaag het om in die uitgawe te verskyn. Baie dankie, Hannelie en Martie.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Fotograaf: Leana Clunies-Ross
Produksie: Suzanne Kotzé
Produksie-assistent, agter-die-skerms-foto’s en -video: Corné Greeff
Stilering: Justine Kroes
Hare en Grimering: Cheryl Parker van Supernova
Haarkleur: Megan Lakey van Tosca’s Hair, Tygervallei
Onthou om in te skryf vir ons Lesersforum om die heerlikste pryse te WEN! Klik hier om ons te vertel wat jy dink.
Lees ook: Diaan Lawrenson: ’n Vervulde lewe
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.