Desiré Gardner is baie lief vir haar werk as aktrise.
“Ek is dankbaar dat ek ’n beroep het wat my gelukkig maak. Dit laat my toe om nog te speel, al is ek nou al ’n grootmens en ’n ma”
Lees ons volledige onderhoud met Desiré in die Oktober 2017-uitgawe van rooi rose.
Geniet al die pret en harde werk van ons fotosessie hier: