Hooffoto: Corné Greeff
Clare Wiese-Wentzel, sakevrou en aanbieder van die gewilde kykNET-reeks Mooimaak (waarvan die tweede seisoen in Augustus gebeeldsend sal word), is ons Julie 2018-uitgawe se voorbladgesig. Sy het haar oulike hondjie, Kimbey, saamgebring en dié twee het veroorsaak dat ons pragtige foto’s vir ons tydskrif kon kry. Lees Sarenda Eloff-Vorster se onderhoud met Clare op bl. 12 van jou rooi rose.
Lees ook: Clare se beste skoonheidswenke
Kyk hier na ons agter-die-skerms video met Clare
Video: Corné Greeff
Kyk hier na ons agter-die-skerms foto’s met Clare
Foto’s: Corné Greeff
Produksie: Suzanne Kotzé
Produksie-assistent: Corné Greeff
Stilering: Mari Groenewald
Grimering: Renée de Wit (Gloss)
Hare: Merle Titus
Fotograaf: Leana Clunies-Ross
Agter-die-skerms video’s en foto’s: Corné Greeff
Foto’s geneem by Coco Safar, Seepunt, Kaapstad