“As jy van kleins af weet wat is belangrik en wat jou waardes is, word jy nie so vasgevang nie. Dit gee jou wysheid. Ek hoop my kinders sal dink dis koel om die regte ding te doen.”
Christi Panagio skitter en dis moeilik om te glo dat sy later vanjaar veertig word. Lees ons volledige onderhoud met haar op bl. 14 van die Maart 2017-uitgawe van rooi rose.
Christi het ook haar wenke vir hare & grimering met ons gedeel! Kyk hier na die video:
Lus vir nog? Kyk hier wat het alles agter-die-skerms gebeur tydens haar voorbladfotosessie vir rooi rose: