Agter die skerms met Christi en Nico Panagio. Foto: Kristina Stojiljkovic
Christi sê …
“Dis altyd ’n fees om saam met my man te werk. Behalwe dat ons natuurlik gemaklik met mekaar is en chemistry het, is hy vrek snaaks, so hy swaai ’n lang dag in ’n fun-dag om! Die rooi rose-span is ook altyd ’n plesier – ons moes elke nou en dan herinner om op te hou giggel en laf wees sodat ons die job kan klaarmaak! Dankie, rooi rose.”
Lees ook: Christi verklap haar skoonheidsgeheime PLUS jy kan van haar gunsteling-produkte WEN!
Lees ook: 10 redes hoekom jy die Maart-uitgawe van rooi rose moet koop.
Die span
Fotograaf: Kristina Stojiljkovic
Kreatiewe direksie en produksie: Suzanne Kotzé
Stilis: Justine Kroes
Grimering: Christi Panagio
Hare: Charles Junior Louw van Hashtag Colour Lounge
Christi se naels: Sorbet
Produksie-assistent en agter-die-skerms video: Bea Lingenfelder.
Die voorbladfotosessie het by 15 on Orange Hotel, Autograph Collection plaasgevind.