Agter die skerms met Chanelle de Jager saamgestel deur Catherine Schenck. Video: Suzanne Kotzé. Hooffoto: Leana Clunies-Ross
Chanelle sê:
“Ek het lank laas soveel pret met my klere aan gehad soos hierdie fotosessie. Die span is hope pret en hulle is uitdagend kreatief. Ons is ook met ’n heerlike tuisgemaakte middagete bederf. Sewe uur het soos sewe minute gevoel, en ons het net so hard gelag as wat ons gewerk het.”
Lees ook: 10 redes hoekom jy die Februarie 2020-uitgawe van rooi rose moet koop
Die span:
Kreatiewe direksie en produksie: Suzanne Kotzé
Fotograaf: Leana Clunies-Ross
Stilis: Justine Kroes
Hare en grimering: Cheryl Parker van Supernova Creative Management
Naels: Sorbet
Materiaal: Hertex
Agter-die-skerms-video: Suzanne Kotzé
Loer hier na die video