Ons wil almal graag mooi lyk op foto’s en daar moet gewoonlik ’n hele paar opsies geneem word voordat daar een is waarmee ons tevrede sal wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die regte styl hare, regte produkte en om reg op foto’s te poseer kan ’n groot verskil maak as jy mooi wil lyk op foto’s. Maak seker jy kry die Desember 2017-uitgawe van rooi rose (nou op die rakke) sodat jy presies kan weet wat om te doen. Ons skoonheidspan deel 26 wenke wat jou sal help om op jou mooiste te lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wenk 17: ’n Verbloemer onder die oë is baie belangrik. Vir ons fotosessies word alle modelle met dié produk gedokter. Al het jy nie donker kringe nie, val daar skaduwees onder jou oë, wat veral op foto’s sigbaar is. Cheryl Parker (grimeerkunstenaar) sê jy moet die verbloemer nie te dik aanwend nie, want dit kan plooie beklemtoon. “Begin lig en wend eerder meer aan indien nodig.:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Fotograaf: Kristina Stojilkovic van Birds on a Wire
Model: LouLou van Fushion
Hare & Grimering: Cheryl Parker van Supernova
Skoonheidsredakteur: Suzanne Kotzé
Skoonheidsassistent: Corné Greeff
Ons het die foto’s by die Inyoni Tropical Surf Village in Atlantis geneem. Kontak vir Rob McClelland by info@locationgallary.co.za vir meer inligting.
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.