Tracey Lange se gulheid het in die afgelope tien jaar vir haar ’n eie paadjie na luisteraars se harte oopgetrap. Luistertalle het die hoogte ingeskiet toe sy haar twee jaar gelede by Heart FM se oggendspan aangesluit het. Sy is ook aanbieder vir Bravo! op kykNET en maak ook ’n gasverskyning in kykNET se gewilde sepie, Suidooster.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }A post shared by Tracey Lange (@traceylange) on
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ons volledige onderhoud met Tracey in die Julie 2017-uitgawe van rooi rose. Ons deel ook graag ’n agter die skerms-video wat ons tydens haar voorbladfotosessie geneem het PLUS foto’s.
Hooffotos: Johan Wilke
Produksie: Suzanne Kotzé
Stilering: Justine Kroes
Hare en grimering: Cheryl Parker van Supernova
Produksie-Assistant: Corné Greeff
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.