“Ek is van kleins af dol daarop om onverwagse dinge bymekaar te klits en my klerekas te laat práát. My tweedehandse vintage vondste verskaf my baie genot.”
Lees ons volledige onderhoud met Amalia Uys in die Junie 2017-uitgawe van rooi rose. Ons deel ook graag ’n agter die skerms-video wat ons tydens Amalia se voorbladfotosessie geneem het PLUS foto’s.
Video: Agter die skerms