Agter die kleurryke skerms van rooi rose se dekorartikels deur Cornel Dunn.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Het jy al ooit gewonder hoe ons ons dekorstories wat elke maand in die tydskrif verskyn, laat gebeur?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ons wys jou stap-vir-stap hoe dit agter die skerms werk …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Ons begin maande voor die tyd beplan om die jongste dekortendense in die tydskrif te verewig. Die elemente wat internasionaal bekend is, is nie altyd in Suid-Afrika beskikbaar nie, so ons moet baie improviseer.
Ons bring ure voor die rekenaar en op straat deur om die beste produkte vir elke produksie te soek.
Vloerbedekking, verf en muurpapier is van die enkele elemente vir die perfekte agtergrond vir ons produksies.
Die ateljee is ’n groot wit ruimte wat ons moet inkleur. Houtborde word gebruik om mure te bou en die illusie van ’n vertrek te skep.
Hier gebruik ons inspirasie om die uiteindelike lys van foto’s te beplan en te bepaal.
Ons besoek winkels en kies items met die hand uit.
Die vervoermaatskappy laai meubels by die ateljee af. Alles is toegedraai en ons het nie ’n benul wat binne-in is nie!
Elke foto word saamgestel deur die meubels en elemente wat ons vir elke voorkoms gekies het. Soms is ’n kas te groot, of ’n tafel te klein. Dan improviseer ons weer eens.
Alle meubels word rondgedra. Prente word gehang en na alles moet elke item weer verpak word.
Tot volgende maand …
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.