kategorieë: Sukses en geldJou lewe

AfriSkuld korrigeer ons wanopvattings oor skuldberading

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Is dit waar dat ‘n verbruiker vir altyd onder skuldhersiening gaan wees wanneer hulle aansoek gedoen het vir skuldberading?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Skuldhersiening is nie trou nie. Ons hou die termyn van terugbetaling so kort as moontlik. Termyne strek gewoontlik tussen 24 en 60 maande, afhangende van die tipe skuld, maar verbruikers kan ook vroeg klaarmaak deur al hul skuld te delg. Ons het al verbruikers opgeteken met betaalplanne wat strek oor 60 maande, maar die verbruiker het meer betaal as die premie en in 18 maande klaargemaak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons verlaag ook rentekoerse drasties wat die terugbetalings termyne afbring.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Jou skuld. Ons passie!

Is dit waar dat verbruikers geswartlys word wanneer hulle aansoek doen vir skuldberading?

Dit is ‘n algemene wanpersepsie dat verbruikers geswartlys word, maar AfriSkuld swartlys nie ons kliënte nie.

Sodra verbruikers aansoek doen by AfriSkuld, registreer ons hulle dan op die NCR se sisteem wat hulle krediteure laat weet dat hulle onder skuldberading is. Sodra ons kliënte hulle skuldberadingsproses suksesvol en volledig voltooi het, reik ons ‘n klaringssertifikaat uit wat aandui dat die verbruiker skuldvry is en ons maak die kredietrekord heeltemal skoon. In ons opinie is die beste manier om van skuld ontslae te raak deur nie nog skuld aan te gaan nie.

Jou skuld. Ons passie!

Kan verbruikers weer skuld aangaan nadat hulle onder skuldberading was?

Hulle kan, ja. As ‘n instansie die verbruiker se kredietrekord nagaan nadat hy/sy skuldhersiening voltooi het, sal hul nie eens kan sien dat jy onder berading was nie. Al die rekeninge wat jy voorheen gehad het sal wys dat dit vereffen was en dat die verbruiker se rekord skoon is.

Is alle skuldberadings-maatskappy dieselfde?

Afriskuld is een van die top skuldberaders in die land en ons aanslag is baie anders as die algemene skuldberader. Ons lewer kwaliteit diens in Afrikaans en ons waarborg die veiligheid van ons kliënte se bates. Solank ons kliënte hulle maandelikse betalings byhou sal Afriskuld hul skuldvry aan die ander kant van skuldberading kry sonder enige verliese van bates as gevolg van regsaksie deur skuldeisers.

Gaan ‘n kliënt hul bates verloor wanneer hulle aansoek doen vir skuldberading?

Indien ‘n kliënt getrou en stiptelik hulle maandelikse paaiemente betaal, sal hulle eiendomme en voertuie beveilig kan word teen terugneming. AfriSkuld se skuldberadingsproses maak seker daarvan.

Jou skuld. Ons passie!

Wat maak AfriSkuld anders as ander skuldberadingsmaatskappye?

By AfriSkuld begelei en ondersteun ons verbruikers vandat hulle navraag maak, totdat hulle die proses volledig voltooi het. Ons bied persoonlike diens in Afrikaans en hanteer elke kliënt te saak professioneel en met die respek wat dit verdien.

Jou skuld. Ons passie!

Hoeveel bespaar die algemene kliënt by Afriskuld?

Ons kliënte betaal op gemiddeld so R5500 minder op skuld, maar ‘n kliënt van Afriskuld kan enige iets van R1000 per maand minder betaal op skuld tot en met gevalle waar ons verbruikers se premies afbring met 20 of dertig duisend rand. Dit hang maar groot en deels af van die hoeveelheid skuld wat ‘n verbruiker het.

Volgens ons statistieke kan ‘n verbruiker verwag om sowat 45-55% minder te betaal op skuld, afhangend van ‘n assesering deur ons skuldberaders.

Verbruikers se skuld word dan gekombineer of konsolideer in een maandelikse premie waarna ons met die verbruiker se krediteure onderhandel op die verlaagde premie en verlaagde rentekoerse.  Die besparing is onmiddelik.

Indien jy wil navraag maak by AfriSkuld, vul die kontakvorm in op www.afriskuld.co.za. By AfriSkuld, is jou skuld, hulle passie.

Lees ook: Spaar geld op vakansie

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Stel die verbruiker se ervaring eerste! MSI se reis van 20 jaar om ’n ryk van skootrekenaars te bou

’n Nalatenskap wat daarop gebou is om hul verbruikers te verstaan  Oor die afgelope 20…

3 hours Gelede

Het jy wat dit vat vir ‘Die brug’ se tweede seisoen?

Iewers op ’n eiland met ’n toring staan nog ’n skatkis wat R1 miljoen kontant…

9 hours Gelede

Smelt-in-die-mond-koekies

Maak 30 koekies • 500 ml (2 k) koekmeel • 80 ml (1⁄3 k) kakao…

10 hours Gelede

Geurige tamatie-en-wors-gebak

Geurige tamatie-en-wors-gebak. Resep deur Vickie de Beer   Lees ook: Geurige worsies met sampioene en…

10 hours Gelede

Gebakte Carbonara

Vir hierdie heerlike gebakte Carbonara druk jy die blokkies mozzarella tussen die pennepasta in! Resep…

11 hours Gelede

Ribollita

Ribollita is ’n Toskaanse sopbredie. Dit word soos ’n sop gemaak maar is so lekker…

11 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.