Affogato is warm espresso wat oor vanieljeroomys gegooi word.
- Warm espresso
- Vanieljeroomys
- Verkil die glasies in die yskas en skep ’n skeppie roomys in elkeen.
- Sit die espresso afsonderlik in ’n koppie voor en laat elke gas dit na smaak oorgooi.
Vir ander variasies gebruik sjokolade-, koffie-, toffie-, of karamelroomys.
Lees ook: Lekker idees met roomys
Lees ook: Maak koffie soos ’n barista