Woensdag 26 Maart, Been 3: Arabella Wines tot in Greyton
134 km, 1800m klim
Die derde been van die Epic was die langste dag en het tussen die Karoo-bossies begin en geëindig in die plaasomgewing van Greyton. ’n Seksie gaan deur die Melozhori Wildreservaat met wildsbokke, sebra, kameelperde en buffels. Dan volg die roete die nimmereindigende Riviersonderend-rivier en eindig by The Oak Estate net buite Greyton. Die eerste volle Suid-Afrikaanse span wat hierdie jaar ’n been wen, is die gemengde paar Cherise Stander en Theo Blignaut. Baie geluk!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Woolworths is die amptelike kosborg en daar word daagliks meer as 11 000 toebroodjies, 600 kg gekookte aartappels en 12 000 pakkies neute verorber. Die gemiddelde deelnemer verbrand ongeveer 38 000 kalorieë gedurende die agt dae van die Cape Epic.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wenners van Been 3:
Mans: Christoph Sauser, Frantisek Rabon, tyd: 4:53.34,7, span: Meerendal Songo Specialized
Vroue: Ariane Kleinhans, Annika Langvad, tyd: 5:34.06,7, span: RECM 2
Gemengde span: Cherise Stander, Theo Blignaut, Tyd: 5:45.59,8, span: RECM Mixed
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.