kategorieë: VegetariesKos

Aartappeltjies en soetpatats in sout gebak

Deur Vickie de Beer. Foto: Charles Russel en Lee Schwagele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 2 kg growwe sout
  • 2 eierwitte, liggies geklop
  • 6-8 klein patats
  • 6-8 klein aartappeltjies
  • ’n hand vol vars tiemietakkies
  • ’n hand vol roosmaryntakkies

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Voorverhit die oond tot 200 ˚C.
  2. Meng die sout, eierwitte, tiemie en roosmaryn in ’n groot mengbak.
  3. Sit die helfte van die soutmengsel in ’n oondvaste bak en rangskik die patats en aartappeltjies bo-op.
  4. Skep die res van die soutmengsel op die patats en aartappels – maak seker die groente is met die mengsel bedek.
  5. Bak vir sowat 45 min. of tot die soutmengsel ligbruin is en ’n harde kors gevorm het.
  6. Breek die soutmengsel met ’n vurk oop en haal die aartappeltjies en patats uit.
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck
Tags: recipes

Onlangse plasings

Eerstejaar? 5 suksesgeheime

Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…

6 hours Gelede

Beste, maklikste sjokoladekoek!

Beste, maklikste sjokoladekoek!     Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke   Bestanddele   500…

8 hours Gelede

Pistasieneut-en-bosbessie-nougat

Genoeg vir 5 stafies.   Bestanddele   2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…

3 days Gelede

Kinders verveeld? Hou hulle gelukkig en besig by hierdie Kaapstad-bestemmings

Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…

3 days Gelede

Vinnige varkworsies op pasta

Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle.  …

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die mooimaakprogram ‘Stralend’ se Fafa de Klerk

Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.