Aaron Taylor-Johnson is nie net baie aantreklik nie, maar ook ’n bekwame akteur wat in 2017 ’n Golden Globe-toekenning ontvang het vir beste akteur in ’n ondersteunende rol in die Tom Ford-riller, Nocturnal Animals (2016). Hy is ook genomineer vir ’n BAFTA-toekenning (as beste akteur) vir dieselfde rolprent. Hy sal ook binnekort te sien wees in Doug Liman se nuwe film, The Wall.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Aaron se loopbaan het begin toe hy die hoofrol in die biografie van John Lennon, Nowhere Boy (2009), vertolk het. Hy het daarna ook in die aksie-rolprent, Kick-Ass, verskyn. Verskeie ander rolprente het gevolg:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Romain Spitzer, Givenchy Perfumes se uitvoerende hoof, het Aaron as ’n lieflike mens met baie talent beskryf. Hy het ook gesê Aaron is ’n omgee-mens met ’n sjarmante persoonlikheid en hulle is baie opgewonde om hom as ’n ikoniese gesig vir die manlike afdeling van Givenchy te hê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wees op die uitkyk, want die nuwe parfuum en veldtog sal in Augustus 2017 onthul word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }In vandeesweek se episode het glanssjef Bertus Basson en koskenner Kobus Botha met nog ’n…
Hierdie bruintjie-kolwyntjie-resep is baie maklik en regtig smullekker! Deur Vickie de Beer
Sandi Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as…
Rob Hersov is vir sommige ’n held, en vir ander ’n omstrede figuur as gevolg…
Deur Maretha Botes. Foto’s: Hanneri de Wet Wanneer Schané Fouché (32) haar hare…
Hierdie webwerf gebruik koekies.