kategorieë: Leef gesondGesondheid

Aanraking is goed vir jou

Aanraking is goed vir jou deur Salomé Delport. Foto: Unsplash

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Waar kry jy jou drukkies?

Aanraking is vir ons emosionele moedersmelk maar dit is ook fisiek goed vir ons. Dit verminder byvoorbeeld die inflammasie wat aan hartsiektes en Alzheimersiekte gekoppel word.

Maar waar kry jy drukkies as jy enkellopend of bejaard is? Selfs mense binne huwelike gee nie noodwendig daagliks vir mekaar drukkies nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Navorsing wys ander soorte kontak tel óók.

Probeer een van hierdie oplossings

  1. Hou iemand se oog ’n paar sekondes.
  2. Sit jou hand op iemand se arm of skouer wanneer jy met hom of haar gesels.
  3. Groet mense met ’n drukkie, eerder as met ’n soen.
  4. Gee jouself ’n drukkie. Omarm jouself.
  5. Masseer jou kopvel of jou voete.
  6. Druk met jou een hand jou ander arm van jou hand tot by jou skouer.
  7. Kry ’n kat of hond. Hulle hou van aanraking, en vly hulle graag teen ’n menselyf aan.

Lees ook: Jou hond is jou beste oefenmaat!

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.