In Botox, Barbies en Bietse stel MARTIE SWANEPOEL jou voor aan Liesl Burger, ’n vyftigjarige kunstenaar wat die plooie van haar man se finale verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe Botox. Jy kan saam met Liesl die pelgrimstog aanpak waarin sy die lewe met nuwe hale van haar verfkwaste inkleur. Lag saam met haar. Huil so ’n bietjie… en herontdek jou vrouwees.
Ons het al 46 episodes in een aanlyn-boekie saamgestel vir jou lees-gemak!
Klik hier om die boekie af te laai