~
Genoeg vir 8Deur Vickie de Beer. Foto’s deur lee schwagele www.crphotographic co.za
1. Verhit die oond tot 200 ˚C. Sit die beet op ’n bakplaat en be-druip met die olyfolie. Maak die beet met foelie toe en rooster vir sowat 1 uur of tot gaar en sag. Haal uit en laat afkoel. 2. Trek die skilletjies van die beet met die hand af. Sny die beet in kwarte en sit saam met die suiker, ui, appel, asyn, lemoensap en naeltjies in ’n middelslagkastrol. 3. Verhit die mengsel en roer tot die suiker gesmelt is. Voeg die roosmaryntakkies by en laat die mengsel vir sowat 1 uur kook of tot stroperig en die vloeistof van die kante wegtrek. Haal die roosmaryntakkies uit. Trek van die hitte af en laat afkoel.
Beetblatjang
Serves: 8
Cooking Time:
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
Instructions
Sien ook: