Wen ’n geskenkpak met luukse bederfies vir die man in jou lewe. BarberShop Brushless Shaving Cream en BarberShop AfterShave Balm is luukse skeerprodukte wat gepas is vir alle veltipes en ’n algehele velbehandeling insluit. Die borsellose skeerroom het ’n spesiale formule wat die skeerproses sal verbeter, sal keer dat jou vel trek en sagkens die vel beskerm.
Elke geskenkpak, ter waarde van R300, bevat vier van BarberShop se luukse skeerprodukte asook twee gratis skeermesse.
Vir enige navrae, kontak gerus BarberShop by 021 797 5596
Kompetisie sluit 27 Junie 2018
Voorwaardes en bepalings geld.
[gravityform id=”384″ title=”true” description=”true”]