Deur al die jare het jou ma omgesien na elke klein dingetjie wat jy nodig het. Sy het jou altyd eerste gestel en sonder voorbehoud vertroetel. Om Moedersdag te vier wil LCN ma’s bederf met ’n “pamper hamper” propvol LCN-lekkernye wat hulle goed sal laat voel en laat lyk!
LCN-produkte is puik Duitse kosmetiese produkte, ten volle plantaardig en propvol tegnologiese voordele. LCN is bekend daarvoor dat hulle voorlopers in die kosmetiese bedryf is. Jou ma verdien net die beste – bederf haar met LCN.
Sluitingsdatum: 27 Mei 2018
[gravityform id=”371″ title=”true” description=”true”]